Beradingskursus

Beradingskursus

  • Posted In
  • January 29, 2016
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • Likes

  • 18:30:00 - 19:00
  • 2016-01-27 - 2016-04-13

Hierdie kursus stel jou in staat om ʼn beradingsgesprek te kan voer, aan die hand van die narratiewe gespreksmodel.

Dit behels ook praktiese inoefening en uit die terugvoer wat al ontvang is, blyk dit dat dit vir kursuslede nie alleen help om sekere beradingsbeginsels beter te verstaan nie, maar  ook bydra tot ʼn beter verstaan van hulle eie lewens. Dit het begin op 27 Januarie, maar u kan steeds inskryf by [email protected]