D4J 10 dae van gebed

D4J 10 dae van gebed

  • Posted In
  • May 4, 2018
  • El Shaddai Chruch
  • Likes

  • 00:00 - 24:00
  • 2018-05-09 - 2018-05-19

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

D4J staan vir ‘Durbanville vier Jesus’ en die groep word saamgestel uit verskillende kerke in Durbanville. Die D4J gebeds- geleentheid wat elke jaar in Mei plaasvind is hierdie jaar van 9 tot 19 Mei by El Shaddai Gemeente.

Dit is 10 Dae van intense gebed vir 24 uur per dag. Agtien kerke het laasjaar saamgewerk om hierdie gebedsgeleentheid ’n sukses te maak en meer as 2 000 mense het saam gebid.

Die El Shaddai gebedskamer word ingerig met interaktiewe gebedsstasies waar jy en jou gesin kan kom bid. Elke kerk kry 24 uur wat gevul moet word deur lidmate wat by die gebedskamer bid. Bergsig vul 13 Mei se 24 ure – Skryf asb jou naam in die binnehof op indien jy ‘n uur kan vul. Die geleent-heid is elke jaar besonders – moet dit nie mis nie!

Kontak Mizelle Prinsloo 083 394 1101 vir enige verdere inligting.