#elkEEN FEES 2-4 September 2016

#elkEEN FEES 2-4 September 2016

  • Posted In
  • August 19, 2016
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • Likes

  • 10:00:00 - 12:00:00
  • 2016-09-02 - 2016-09-04

#elkEEN FEES

VRYDAGOGGEND – Seniors woon by
Datum: 2 September
Tyd: 10:00
Spreker: Kobus de Jager
Plek: Saal
Tema: Om God saam te ervaar.
(Tee en eethappies word bedien)
RSVP by Elize Botma 021 976 4106

VRYDAGAAND – Paartjies woon by
Datum: 2 September
Tyd: 19:00-21:00
Plek: Saal
Koste: R100 p.p
Tema: Net ek, jy en ’n kers!
(Ete ingesluit)
RSVP Mizelle Prinsloo 021 976 4106

SATERDAGOGGEND – Almal woon by
Datum: 3 September
Plek: Ouditorium
Spreker: Marié Britz
Tema: In ons andersheid leer ons van mekaar.
Program: 08:30 – 11:00
08:30 – Koffie en Tee
09:00 – Lofprysing
09:30 Spreker
09:30 Poppekas vir Kinders
10:30 Beweeg na verskillende ruimtes
Oriënteer jouself – hoe jy God ervaar • Kop • hart • simbolies/mistiek • hand
Marié Britz verduidelik verskillende maniere hoe ons God ervaar en beweeg na ruimtes

SONDAGOGGEND – Almal reik uit
Datum: 4 September
Tyd: 08:15 Erediens
Plek: Ouditorium
(#elkEEN bring ’n item vir ’n minderbevoorregte)
09:15 Ons reik uit na: Green pastures Aftree-oord, St Stevens Kerk in Kaapstad, Morning Star VGK, Fisantekraal, Diemersdal, Welgegund, Kuilsrivieropruiming

(Elke persoon/gesin moet vooraf besluit waarheen hulle die Sondag uitreik – Ons kom almal 09:15 by die kerk bymekaar en vertrek dan na die uitreikpunte met eie motor.)
RSVP by kerk op aansteekbord of Bel Mizelle Prinsloo by
021 976 4106