FAMILIEPRET * fun * DATE night

FAMILIEPRET * fun * DATE night

  • Posted In
  • August 25, 2017
  • NGK Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 19:00 - 21:00
  • 2017-09-01 - 2017-09-01

Ons nooi julle na ’n pret gevulde aand spesiaal vir gesinne op 1 Sept. Dit maak nie saak hoe jou gesin saamgestel is nie, kom geniet die aand saam met mekaar. Julle gaan mekaar se gesigte verf, lawwe foto’s neem, speletjies speel en saam baie kreatief (al is dit net probeer) wees met verf en kos.

Die koste beloop R200 per gesin.

Laat weet vir Mizelle voor Woensdag 30 Augustus of jou gesin die geleentheid gaan bywoon.

Kontakbesonderhede:
083 394 1101 [email protected]