Kerssangdiens

Kerssangdiens

  • Posted In
  • November 13, 2015
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • 1 Likes

  • 19:30:00 - 02:45:34
  • 2015-12-06 - 2015-12-06

Bergsig se Kerssangdiens vind die jaar op 6 Desember om 19:30 plaas.
Almal is welkom om te begin deel in die Kersgety.

6 Desember om 19:30 kom ons bymekaar om Kersliedere te sing en ons in die seisoen van omgee
in te lei.
Ons offer gaan vir Kos vir Kersfees waarmee ons hulp verleen aan BADISA vir gesinne wat honger is gedurende die feestyd.

KOEKIES VIR KERSFEESKoekies vir Kersfees
Ons wil graag die rekord breek en die meeste koekies ooit insamel.
Die smullekker koekies gaan ’n klomp harte warm laat klop.
Dit is die kinders se uitreikprojek die kwartaal. Ons gaan dit na verskillende instansies versprei soos elke
Jaar: SAPD, ouetehuise, gestremde instansies ens.
Bring saam voor of by 6 Des se Kerssangdiens.
Hoe meer koekies ons kry hoe meer mense kan ons bedien.
Jy kan die koekies bak saam met jou kinders of dit selfs gaan koop.
Ons benodig hulp vir die verpakking daarvan op Dinsdag 8 Des.
Bel kerkkantoor