Koekies vir Kersfees

Koekies vir Kersfees

  • Posted In
  • November 24, 2016
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • 1 Likes

  • 19:30:00 - 20:30:00
  • 2015-12-06 - 2015-12-06

Ons wil graag die rekord breek en die meeste koekies ooit insamel.
Die smullekker koekies gaan ’n klomp harte warm laat klop.
Ons gaan dit na verskillende instansies versprei soos:
SAPD, ouetehuise, gestremde instansies ens.

Bring saam voor of op 5 Des.
Hoe meer koekies ons kry hoe meer mense kan ons bedien.
Jy kan die koekies bak saam met jou kinders of dit selfs gaan koop.
Ons benodig hulp vir die verpakking daarvan op Dinsdag 6 Des.

Bel kerkkantoor 021-9764106.