Preekreeks: Jesus se 7 kruiswoorde

Preekreeks: Jesus se 7 kruiswoorde

  • Posted In
  • February 9, 2018
  • Likes

  • 08:15 - 12:00:00
  • 2018-02-11 - 2018-03-25

Ons kan Jesus se 7 kruiswoorde as rigtingwysers vir die lewe gebruik! Elke dag tot vandag nog.

Op 11 Maart begin daar ‘n nuwe preekreeks in Durbanville-Bergsig by eredienste op Sondae.
Dit is ook die begin van Lydenstyd, wanneer ons in 7 weke voor Paasfees dink aan die versoenende sterwe van Jesus!

Datums: 11, 18, 25 Febr & 4, 11, 18, 25 Maart (By Klassieke diens 8:15, Informele diens 10:00 & @6 Aanddiens om 18:00)

Kom bepeins die 7 kruiswoorde van Jesus saam met ons. Kom stel jouself in voor Paasfees.