Preekreeks: TRINITEIT – GEES

Preekreeks: TRINITEIT – GEES

  • Posted In
  • July 12, 2019
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 08:15 - 11:30
  • 2019-07-14 - 2019-09-08

Ons fokus die jaar op die Triniteit met die jaartema: “Lewe in Sy lig”. Ons behandel die boek Experiening the Trinity van Joe Thorn van kwartaal 1-3.

Die kwartaal fokus ons op Die Heilige Gees as deel van die Triniteit. Hy word erken as ʼn persoon en nie net die krag van God se teenwoordigheid nie. Die Heilige Gees kan vernuwing, transformasie en verandering in ons lewens te weeg bring.

Die Heilige Gees word geken deur baie name en titels, waarvan die meeste ʼn sekere funksie of aspek van Sy bediening aanwys.

Ons bestudeer eienskappe van die Heilige Gees en ons hoop is om met die GEES gevul te word.

14 & 21 Julie, 11, 18, 25 Augustus, 1& 8 September