Dit is ’n wintersmark met ’n omgeehart vir verhoudinge en uitreikprojekte.
Kom geniet heerlike etes, pannekoek, soetgebak en die beste koffie en cuppucino’s van Die Koffieman
65 + stalletjies met kaartfasiliteite, sentrale betaalpunt, snapscan & zapper.
Aandetes:
Woensdag 30 Mei: Hoenderpotjie op rys @ R55
Donderdag 31 Mei: “Pulled pork” met tradisionele koolslaai op ’n spesialiteitsbroodjie @ R70
Vrydag 1 Jun: Beefburger R55, aartappelskyfies 200g @ R20
Kom koop solank jou etekaartjies – beskikbaar vanaf 6 Mei by die kerk of skakel Edna van Tonder by 083 302 4838 vir verdere inligting.