WATERPUNT

WATERPUNT

  • Posted In
  • February 26, 2016
  • Durbanville-Bergsig Kerk
  • Likes

  • 02:45:34 - 02:45:34
  • 2016-02-12 - 2016-02-29

Ons vra dat #elkEEN deel word van die projek. Ons het reeds iemand gekry om die waterbottels na die waterpunte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) en help om ’n verskil te maak aan die noodgeteisterde droogtegebiede.

  • Die water wat Donderdag opgelaai is word Saterdag met dertig 4×4 bakkies met waentjies vervoer na Loeriesfontein.
  • Uitzicht Spar het vir ons reeds 387 x 5 liter bottels water gegee en dit is net die begin.
    Elsa Jansen van Body Fuel Express in Pinehurst het vir ons 30 x 5 liter water geskenk.
  • As gemeente het ons al amper 1000 liter water ingesamel.

Ons wil vir elkeen vreeslik dankie se vir jul oop harte en oop krane! Water kan tot einde Februarie gebring word.

Navrae: Bea 082 924 1151