WEEK VAN GEBED 5-9 Febr

WEEK VAN GEBED 5-9 Febr

  • Posted In
  • January 27, 2017
  • NGK Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 19:00:00 - 21:00:00
  • 2017-02-05 - 2017-02-09

 

 

Die Psalmdigter skryf: “Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in ‘n dor en droë land, ‘n land sonder water.”

Smag jy na die Here se nabyheid?

Die Week van Gebed vind plaas 5-9 Feb vanaf 19:00 elke aand hier by Bergsig in die Ouditorium.

Tydens die week kan jy op jou tyd by God kom stil word met kreatiewe gebed-stasies as hulpmiddel. Daar sal ook vir kinders gebedstasies wees.

Gedurende die week word CUM se gebedsboeke ver- koop.

Navrae: Ds. Mizelle Prinsloo 083 394 1101