Bergsig Mans

Bergsig Mans

Die manne kom Vrydagoggende in die skoolkwartaal byeen om 05:30 om na getuienisse te luister by die TGIF geleentheid.

Daar is ook kursusse wat aangebied word om manne te help met hul ontwikkeling as geestelike leiers in hul families.
Moenie die mannekonferensie misloop wat op 8&9 Febr 2019 plaasvind nie klik hier vir meer.

Daar word ook jaarliks ’n kamp aangebied waar die manne net kan stilraak by God.
30 Augustus – 1 Sept 2019. Meer hieroor later.