Wanneer jy voel om te bid, maar nie seker is waarvoor nie, kry idees hier.
Partykeer voel dit of jy wil deelneem aan ‘n sinvolle gebed sirkel/aksie/groep. By deur hierdie skakel aan te sluit word jy gelei om saam met ander vir verskeie sake oor die wêreld heen te bid.