Bid vir jou kind

Bid vir jou kind

  • Posted In Jeug
  • January 10, 2019

Help my kind om te leer dat geloof die realiteit is van wat ons hoop en die bewys van wat ons nie sien nie.

Ons as ouers het die verantwoordelikheid om daagliks vir ons kinders te bid.
Ons vra dat oupas en oumas ook saam bid vir ons jeug. Dit is meer as ooit nodig om
ons kinders aan God Drie-Enig op te dra.