Breiprojek

Breiprojek

BreiprojekDie projekspan bestaan uit vrywilligers (omtrent 25 waarvan meer as die helfte anoniem is) wat bedsokkies brei. Daar is selfs een dame uit De Rust aftree-oord wat dwarsdeur die jaar elke maand 5 paar bedsokkies brei.

Die projek bereik sy hoogtepunt gedurende die aanloopmaande tot die winter tot en met ongeveer einde Junie. Poppies en klein truitjies word gebrei vir ander instansies.

Breipatrone en wol word deur gemeentelede geskenk.

Voorbidding geskied via toegedeelde omgeegroepe dwarsdeur die jaar.

Kontak Besonderhede
Stuur E-pos: Ilze Lammers –  [email protected]
Tel: 072 623 1967

Mei – 2011 BREIPROJEK