Durbanville Kliniek

Durbanville Kliniek

By die Durbanville kliniek word elke Maandagoggend 8 gesmeerde brode by die kliniek voorsien vir die pasiënte wat hul medikasieDurbanville Kliniek moet neem en nie ontbyt gehad het nie.

Kontak Besonderhede
Stuur E-pos: Louise Venter – [email protected]
Tel: 0219763887 / 083 457 5595