Durbanville Uitreike Projekte 2018

Durbanville Uitreike Projekte 2018

UITREIK PROJEKTE IN BERGSIG WORD OPGEDEEL IN TWEE KATEGORIEË

Projekte op ons voorstoep en Projekte oor grense heen.

Om die volledige lys van projekte te sien laai die meegaande pdf dokument af.

Indien jy belangstel om betrokke te raak by projekte, kontak die projekleiers direk.

Indien jy belangstel om ‘n nuwe projek te registreer, kontak die uitreike koördineerder.

2018 UITREIKPROJEKLYS