Glo in jou kind!

Glo in jou kind!

  • Posted In Jeug
  • January 9, 2019

Glo in jou kind, is die grootste geskenk.

Die waarheid geskryf in 2011 bly vir ons belangrik en ons deel dit graag:

Lees meer wat Dr. S.T. Potgieter in Woensdag, 16 Maart 2011 se Tygerburger hieroor geskryf het.  As jy dalk gedink het, kinders het duur speelgoed nodig om hulle suksesvol te maak – lees hier en verander jou uitkyk. Wat jou kind nodig het is binne jou bereik om te gee.  Die grootste geskenk kos nie geld nie.

In die vyf stappe wat hy noem kan ons sien dat kinders (en ouers) met die sprankie sielkunde ‘n vêr pad sal kan stap in die lewe. Dit sal hulle toerus en jou kinders sal jou altyd respekteer daarvoor.

‘n Sprankie Sielkunde