Hoekom is SONDAGSKOOL belangrik?

Hoekom is SONDAGSKOOL belangrik?

  • Posted In Jeug
  • January 9, 2019

Ons wil graag elke ouer aanmoedig om gereeld jul kinders Sondagskool en na jeugaktiwiteite toe te bring. Ons sal graag met julle as ouers wil hande vat om julle kinders maksimaal toe te rus as dissipels van Jesus.

Ons verstaan dat dinge partykeer dol gaan en die jongmense ’n kontak- geleentheid of twee mis. Ons wil vra dat dit eerder die uitsondering van die reel is. Daar is ‘n oopdeur-beleid wanneer dit by die jeugbediening kom. So skakel ons gerus. Dit sal ook opreg waardeer word as die hele gemeente gereeld vir ons en die jeugbediening kan intree in gebed.

“It takes a village to raise a child.” Afrika slagspreuk.
Dus het ons almal se hande nodig by die bediening.

Om betrokke te raak kontak Stephanie Steenkamp by [email protected]