Huisgeloof Bouboks

Huisgeloof Bouboks

HUISGELOOF BOUBOKSIn die begin van die jaar is daar van die Huisgeloof Boubokse verkoop. Dis ’n boks wat elke huis kan gebruik om saam hulle geloof te bevorder. Die huis is die primêre plek vir geloofsvorming en daarom gee ons vir elke huis “tools” om saam rondom die Woord stil te word.

Die Bouboks word vanjaar nie net tuis gebruik om huisgeloof te bevorder nie, maar word  deur die jaar ook in gesinsdienste bespreek en verduidelik.

Daar is nog van die bokse in die binnehof beskikbaar teen R50 indien jy belangstel om een aan te koop.

Ons is opgewonde om hierdie jaar saam met julle ANDERS te bou aan jul geloof. Psalm 127:1