Klereprojek

Klereprojek

klereprojek

Hierdie projek voorsien  tans klere aan 10 instansies.  Die dankbaarheid van ander is ongelooflik.

Die klere word ± 2 keer per kwartaal by die kerk uitgesorteer en verpak. By tye is daar so baie klere dat ons nog hande kort!  Indien u wil inskakel by die projek, sal ons dit waardeer.  Dit vind gewoonlik op ‘n Maandagoggend 9:00 tot 12:30 plaas.

Kontak my gerus!

Kontak Besonderhede
Stuur E-pos: Sandra Nieuwoudt – [email protected]
Tel: 021-9750961 / 072 988 6162