Satellietdienste: Spes Bona

Satellietdienste: Spes Bona

Satellietdienste

Projekleiers:

 

Spes Bona :  Nelda Rousseau (083 235 1400)  ([email protected])

Satellietdienste word deur Durbanville-Bergsig, in samewerking met die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) Durbanville, elke Sondag  op die plaas Spes Bona.

Lidmate van Durbanville-Bergsig speel ’n sleutelrol in die Woordverkondiging op Sondae.  Daarbenewens is ander lidmate van Bergsig ook Sondae betrokke by die Woordverkondiging ter ondersteuning van bogemelde projekleier en by die aanbied van kategeseklasse vir die kinders op Spes Bona.

Daar bestaan ‘n deurlopende behoefte aan meer vrywilligers uit die gemeente om hulle aan te sluit  by hierdie projek om behulpsaam te wees by Woordverkondiging en kategese.