Seniorgroep maandelikse byeenkomste

Seniorgroep maandelikse byeenkomste

Durbanville / Bergsig Seniorgroep

Ons afskopvergadering vir 2019 vind plaas op Donderdag 31 Jan 2019 om 9:30 by Durbanville-Bergsig Gemeente.

Alle seniors is welkom om aan te sluit (net een kans aan die begin van die jaar).

Ledegeld beloop R50 per lid

Enige navrae kan slegs gerig word aan

Marietjie Marais 021-975 0207

Etha Korf 021-9763575

Sien julle daar