021 976 4106
[email protected]
Die fasiliteitebeampte hou toesig oor die kerkterrein en geboue en sien toe dat alles goed in stand gehou word. Sy is ook verantwoordelik vir die oop- en toesluit van lokale veral op Sondae wanneer die eredienste plaasvind.