Liezl Loubser

Liezl Loubser

Liezl is verantwoordelik vir die geestelike versorging by Durbanville-Bergsig en maatskaplike sake.

Sy is getroud met Evert en het twee dogters, Emma en Lara.