Stephanie Steenkamp

Stephanie Steenkamp

Stephanie Steenkamp is aangestel as nuwe juniorjeugbedienaar vanaf 1 Oktober.

Stephanie was voorheen ’n baie betrokke Bergsig lidmaat en het na 10 jaar in Pretoria teruggekom  Kaap toe.

Sy is getroud met Murray en het drie kinders – Wessel 12, Ané 11 en Janru 9. Sy het in Stellenbosch studeer (BA met musiek) asook ’n nagraadse onderwys sertifikaat.

Sy was ’n wiskunde onderwyser en hou van sing en musiek  maak.

Baie welkom by Bergsig. Ons hoop jou nuwe rol as juniorjeugwerker sal geseënd wees.

Vir meer informasie oor Jeug – Kliek hier>>