Die Instituut vir Blindes

Die Instituut vir Blindes

  • Posted In Help
  • March 9, 2015

Die Instituut vir Blindes verkoop die volgende produkte. Al hierdie produkte word deur blindes, swaksiendes en doofblindes volwassenes vervaardig.

Topgehalte beddens met goeie binneveermatrasse (5 reekse – Star, Cindy, Silver Night, Somnola, Ortho Quilt)
Spesiale binneveermatrasse vir koshuise (Phumla)
Metaalprodukte, boute, skroewe, moere, wasters, fondasieboute ens.

Kontak vir kwotasies
WORCESTER : Ons Winkel, Kerkstraat 126, Tel 023-34 72745
PAROW DEPOT: Tredouxstraat 18, Parow. Tel 021-932 4482
CALLIE LE ROUX: Bestuurder Nywerhede Tel 023-34 72745 of Sel 082 2193 871

Aflewerings kan gereël word

Lees gerus die spesiale versoek – Instituut v Blindes – Spesiale Versoek Maart 2015