10 Mei 2020 om 9:00 aanlyn op YouTube Dr. Kobus de Jager.
Tema: Kies Wysheid
Teks: Jos 24:13-18 & Spreuke 15&16

Regeneration Tieners ook 18:00 aanlyn op YouTube met Ds. Johan Els
Reeks: God hou die wêreld in Sy hand. Tema: Bid tot VREDE kom.

Regstreeks op YouTube: https://bit.ly/DurbanvilleBergsigYouTube

Tot verdere kennisgewing is dienste slegs aanlyn op YouTube om 9:00

Geen EREDIENSTE word by die kerk aangebied nie agv die noodtoestand wat deur president Ramaphosa afkondig is insake die Corona Covid-19 Virus.

Alle dienste sal steeds regstreeks uitgesaai word op ons YouTube kanaal – klik hier daarvoor.

Skakel gerus in en bly deel van Durbanville-Bergsig se geloofsgemeenskap in die moeilike tyd.

*******************************

Nuwe lidmate kan enige tyd inskakel deur ‘n ‘WELKOM’ kaartjie in te vul deur die skakel te gebruik:
http://bit.ly/nuwelidmate.