Bergsig Kalenders

Om die 2020 kalender te besigtig klik hier

Vind in die Bergsig kalender ook die geestelike hoogtepunte uit die kerkjaar.
Kontakbesonderhede van personeel is ook hier beskikbaar vir maklike verwysing.

Die kerkjaarkalender help ons om Christus te vier as deel van die gemeenskap van gelowiges in die kerk, maar ook in jou lewe.

Bergsig Gemeente Kerkjaar Kalender