Google Kalender Gebeure

Om ‘n item in jou Google kalender te plaas:
Klik op “More Details” en selekteer “More actions”. Kies die relevante Google kalender waarnatoe jy die item wil berg, en klik “Save”.