Bevryding

BEVRYDINGSKURSUS 28-30 AUGUSTUS 2020 ֍ Aanbieders: Pieter & Helene Theron

Die lesings word oor `n naweek aangebied.  Die kursus begin Vrydagaand, duur die hele Saterdag
en eindig Sondagmiddag.

Bevrydingsessies kan tydens die kursus vir die Maandag en Dinsdag na die naweek bespreek word.

Tye: Vrydagaand 19:00 – 21:30, Saterdag 9:00 – 18:00, Sondag 14:00 – 18:00

Koste:   R630 pp – sluit kursushandleiding, koffie/tee en beskuit in.

(Saterdag: 13:00- 14:00 Bring iets te ete saam)

Kontak: Liezl Loubser Tel: 021 976 4106 (x106) [email protected]

⊗⊗⊗

Kursusinhoud:

Is daar regtig geestelike aanvalle op vandag se gesinne?/ Hoe beskerm ek my huis teen die satan se invloed?/ Hoekom hoor ek nie God se stem nie? / Jou en jou gesin se identiteit in Christus / Ons geestelike wapens en die bloed van Jesus / Harte van klip / Innerlike beloftes

Hoekom raak sommige kinders betrokke in die okulte / Selfmoordpogings, beskerm jou gesin daarteen/ Voorsorg om jou kind teen verslawing te beskerm / Kindermishandeling

Wanneer gaan berading oor in bevryding? / Wie behoort bevryding te doen?

Innerlike genesing / Die krag van vergifnis en belydenis / Hoekom is Christene nie vry nie? / Wat verhinder dat mense vry kom? / Geestelike oorlogvoering / Die Christen en demone – demone ‘n werklikheid? / Ken die vyand / die aard van demone / Tekens van demoniese invloed en manifestasies / Sondes van die voorgeslagte / Die bevrydingsproses

Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees. ~ Joh 8:36