Gawes van die Gees – Desiring God

DESIRING GOD

God het vir ons almal gawes ingebou toe Hy ons geskape het, dit sal nooit verander nie, jou gewaarwording van jou gawes, of die manier waarop jy dit gebruik, kan verander. Hoe meer jy jou Godgegewe gawes gebruik, hoe meer vreugde en vervulling sal jy beleef, nie net in jou diens aan die kerk nie, maar ook in jou verhoudings.

Die kursus gaan aangebied word op Sondae: 10 Mei, 17 Mei, 31 Mei en 7 Junie

Fillipense 10:3 Al wat ek wens, is om Christus te ken…Kom leer saam met medegelowiges oor die Heilige GeesOnderwerpe:

Inskrywing: Louis Blignaut, 082 552 1372 / [email protected]

Koste: R100 per persoon( koste van uitdeelstukke)
Wanneer: Sondagaande 17:45 – 19:00
Waar: Durbanville Bergsig (Saal)