Immergroen Ouerskap

Sewe weke kursus sal jou ‘n beter begrip gee van die volgende:

Dissipelskapproses

Jou en jou kind se temperament

Die boustene van gesag

Groeiseisoene van jou kind

Jou as ouer se kweestyl

Die doel van die kursus is om ouers en kinders se harte na mekaar toe te draai.

Kontak: Junita 082 303 73330 (Immergroen fasiliteerder)