Vennootskappe

Bergsig vennootskappe

Die kerk kan nie in isolasie funksioneer nie as gelowiges streef ons daarna om saam met mekaar eensgesind bande te smee sodat ons die omgee vir ander kan laat uitkring oor grense heen.

Die volgende bestaande vennootskappe beide binne en buite ons onmiddelike omgewing, help ons om meer geintegreerd in die gemeenskap te funksioneer.

Sinode van die Wes- en Suid-Kaap
Ring van Durbanville
Donateurs
Gemeenskap
Communitas
Durbanville Sakekamer
Nie-regering Organisasies
Nie-wins Organisasies
Plaaslike media: Die Tygerburger & Radio Tygerberg