Hoe om gebalanseerd te lewe

Hoe om gebalanseerd te lewe

Wie van ons kry dit regtig goed reg om in balans te leef? Is daar nie altyd iets wat meer van jou tyd verg as wat jy weet eintlik goed is vir jou nie? Werk jy nie te hard of spandeer te veel tyd op sekere plekke en te min op ander nie?

Rick Warren praat met ons hieroor in die aanghegte stuk. Die stuk is deel van ‘n reeks en die naam daarvan is:

HOW TO LIGHTEN YOUR LOAD
From Burnout to Balance
Restoring Margin to Overloaded Lives
(Part 5 of 7, May 27-28, 2000, Rick Warren)

Mag dit vir jou iets beteken.

How To Lighten Your Load – Laai af>>