Om na Durbanville-Bergsig gemeente se “live streaming” op YouTube te kyk klik hier:

Durbanville-Bergsig Gemeente Sy ligdraers livestreaming 

Jy het die opsie om in te teken (“subscripe”) sodat jy op hoogte kan bly van die preke wat lewendig gebeeldsend word.

Op YouTube sal daar verskeie resolusie opsies wees wat jy kan kies om na die preek te kyk.
Hoë resolusie beteken jy gebruik meer internet data en ‘n laer resolusie beteken gevolglik minder data, maar swakker beeld.  Kies wat jou pas.
Daar is ook opsies om die skerm te stel dat die beeld die volle skerm vul. Kies wat jou die beste pas.

Geniet die ervaring om deel te wees van Durbanville-Bergsig Gemeente.

Enige voorstelle / jou ervaring rakende “live streaming” kan gestuur word na [email protected]