MEDIAVERKLARING: MODERAMEN

MEDIAVERKLARING: MODERAMEN

Die Moderamen van die Algemene Sinode het van 16-18 November 2015 in Kemptonpark vergader. Die vergadering het in ’n positiewe gees en ’n goeie gesindheid plaasgevind. Daar was hoofsaaklik twee sake op die agenda. Eerstens is onderskeidend gedink oor God se roeping vir die kerk in 2016.

Vir meer besonderhede lees hier: Mediaverklaring Moderamen