Uitreike

Uitreike Jaaroorsig 2014

Vind die nuutste JAAROORSIG Uitreike Nuusbrief. Lees meer oor projekte en finansies vir die jaar 2014. Uitreike - 2014 Jaarlikse nuusbrief

October 31, 2014
magdalena huis

Magdalena Huis

Magdalena Huis is ‘n program van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NGK en VGK. Dit is 'n tehuis vir ongehude moeders en die sentr

September 11, 2014
kosprojek

Kosprojek

Baie gesinne en individue in en op die drumpel van Durbanville ly daagliks honger a.g.v. werkloosheid en ander sosiale probleme. Durbanville-Bergsig h

September 11, 2014
klereprojek

Klereprojek

Hierdie projek voorsien  tans klere aan 10 instansies.  Die dankbaarheid van ander is ongelooflik. Die klere word ± 2 keer per kwartaal by d

September 11, 2014
Durbanville Kliniek

Durbanville Kliniek

By die Durbanville kliniek word elke Maandagoggend 8 gesmeerde brode by die kliniek voorsien vir die pasiënte wat hul medikasie moet neem en nie ontb

September 10, 2014
durbanville kinderhuis

Durbanville Kinderhuis

Die Durbanville Kinderhuis is ‘n program van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NGK en VGK. Die Kinderhuis het in 1883 in Kaapstad

September 10, 2014