PINKSTER 2019 Heilige Gees leer & laat leef

PINKSTER 2019 Heilige Gees leer & laat leef

2 Junie
PINKSTER
Tema: Heilige Gees leer & laat leef
Prof. Fanie kom van kerksondermure in Gauteng waar hy vanaf 1996 betrokke is en vanaf 2009 leierleraar is.

8:15 Klassieke diens & Glow Kidz diens
Prof. Fanie Venter
Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens & Glow Kidz diens
Prof Fanie Venter
Stephanie Steenkamp

18:00 @6 diens Pinkster
Prof. Fanie Venter

3 Junie 9:30 & 19:00
4 Junie 9:30 & 19:00
5 Junie 9:30 & 19:00
(ELKE AAND IS DAAR KINDERPINKSTER IN DIE SAAL:)
Tema: Op reis met die Heilige Gees

Prof. Fanie Venter se tema’s per dag is min of meer in die volgorde:

God ken my
Hy soek my en onthou my. Jesus soek volgelinge. Joh. 1:14,18 Ps139:1-18 Matt 7:28

Vergete God
Lewe asof ons die Gees nie nodig het nie. Daarom lyk gelowiges dikwels nie anders nie. Hand 2:1-8, 12-18, 37-41 & Joh. 14:16-18, 25-26.

Die stem van God
Die geraas van die lewe veroorsaak dat ons God se stem nie hoor nie. 1 Kon. 19:9-13

Wie is ek?
Ons lewe vanuit ons identiteit. Wie ons is, bepaal hoe ons leef. Matt. 4:1-11

Briewe van Christus
God maak ons wie ons is – briewe van Christus geskryf deur die Gees. 2 Kor. 3:1-6

Soggens word tee gratis bedien na die sessie.
Saans is daar sop en vetkoek te koop in die binnehof.