Steundienste

Charmaine de Wet

Die fasiliteitebeampte hou toesig oor die kerkterrein en geboue en sien toe dat alles goed in stand gehou word. Sy is ook verantwoordelik vir die oop-

September 5, 2019

Pieter Henning

Pieter beskik oor wye bestuurservaring in korporatiewe sektore soos bank- en perswese. Hy het vir vier jaar sy eie besigheid bedryf en twee tehuise vi

September 11, 2015

Ilse Fritz

Die ontvangs by die kerkkantoor verwelkom alle lidmate en besoekers aan Durbanville-Bergsig. Ilse is die Durbanville Plaasfees koördineerder.

September 11, 2015

Elize Botma

Die administratiewe beampte is verantwoordelik vir alle administratiewe aangeleenthede soos kerkraadsnotules, verlof van werknemers, gemeente se data

September 11, 2015

Alida Vorster

Die Kommunikasiebeampte moet oorhoofs toesien dat deurlopende skakelwerk en kommunikasie van die gemeente en sy aktiwiteite na binne en buite geskied

September 11, 2015

Este Stewart

Die finansiële beampte doen die boeke van die gemeente, doen alle ontvangste en uitbetalings en is stel die finansiële verslae op vir die kerkraad.

September 11, 2015