Steundienste

Chris Botma

Die administratiewe hulp bestuur die mediasentrum van die kerkkantoor. Chris is die administratiewe hulp in die kerkkantoor. Hy beman die med

September 11, 2015

Paulus Adonis

Paulus is getroud 25 jaar met Katriena en het drie kinders. Hy is werksaam by Bergsig sedert 2006 en is verantwoordelik vir die terrein.

September 11, 2015

Alice Hermanus

Sy werk sedert 2011 by Bergsig as algemene skoonmaker.

September 5, 2015

Joseph Dlamini

Hy werk sedert 2011 by Bergsig as tuinwerker.   

September 5, 2015