MES verander die hart van die stad

MES verander die hart van die stad

MES (Mould, Empower, Serve)

MES (Mould, Empower, Serve) bedien sedert 1986 in verskeie stadskerns oor Suid-Afrika heen hawelose mense. MES is in Bellville geleë en doen groot werk. Hulle is ons vennoot (te same met ander kerke) met die SOPKOMBUIS projek in Durbanville. Elke jaar het hulle ‘n WINTERHOOP projek wat van 1 -30 Junie hardloop met die trefwoorde: Gee Hoop, Gee Warmte. Ons wonder altyd hoe ons kan help, hier is ons kans – dit is praktiese Christenwees.

 

Om meer te lees oor hul
MANDELADAG PROJEK KLIK HIER Mandela day 2019

Lees ook gerus hul kwartaalverslag deur hier te kliek Quarterly letterNGBergsig